My naam is Marisa Haasbroek. My twee kinders (19 en 17) was nooit op skool nie. Ons het in Afrikaans getuisskool. Ek het so pas ’n taalleerkursus, 15-Minuut-AFrikaans bekendgestel, spesiaal vir tuisskolers.
Stuur gerus vir my ‘n e-pos. Jy kan by tuisskoolmarisa@gmail.com opspoor.